Leon Schuster Kyk Na Binne

Leon SchusterLeon Schuster, komediant en rolprentmaker wie se jongste gekskeer-fliek in Maart 2010 verskyn, kyk na binne.

EK HOOP…

om onthou te word as iemand wat mense se lag-lewens verryk het. My ou groot UmFaan, Fanus Rautenbach, het ‘n mooi sê-ding: Die lewe is ‘n lag lank.

om my kinders oorsee te neem, veral wanneer die Bokke in Nieu-Seeland en Australië toer.

bittergraag vir ‘n Ferrari – dan kyk die meisies verby my bles! En ek wil graag op die stoep van my Umhlanga-huisie sit en net ontspan, sonder om verbygangers dop te hou en te dink hoe ek hulle kan prank. Read more

Onderhoud met Leon Schuster – Uittreksel uit Beeld deur Marida Fitzpatrick

Die Reënboognasie, wat Leon Schuster so goed ken, wat hy op ’n manier met sy liedjies en flieks en grappe help skep het, “skyn nie meer so lekker nie,” sê hy. “Daai reënboog kruip op die oomblik agter Tafelberg weg.” Agter slaggate en Malema en blouligbrigades.

Dis hoekom hy weet: die nasie het weer opcheer nodig, hulle het Schuster nodig; hulle’t Schucks nodig. En einde Mei, kort duskant WB 2010, kry hulle dit in Leon Schuster se nuutste fliek: Schucks Tshabalala’s Survival Guide to South Africa 2010. In dié fliek gaan Leon terug na sy wortels – die versteekte kamera.  Al die “gags”, soos hy dit noem, word saamgebind deur ’n karakter genaamd Shucks Tshabalala, natuurlik gespeel deur Schuster. Read more

Leon Schuster Biography

Leon Schuster
Leon Ernest “Schuks” Schuster
(born May 21, 1951) is a South African filmmaker, comedian, actor, presenter and singer.

He  is South Africa’s foremost prankster and the mastermind behind the phenomenally successful comedy feature, “Mr Bones” and Schuks Tshabalala’s Survival Guide to South Africa 2010“.  Leon was drawn to the filmmaking process at an early age and fondly recalls how, as children he and his brother would play practical jokes on his family and film their escapades with an old home movie camera. Read more